WINGATE BULLETIN


HOME/NEWS | ABOUT | RHEV/RHOA | SECURITY | BUSINESS LISTING | SPONSORS |  CRIME |  CONTACT US











Wingate Park safer with security cameras installed and monitored by RHEV November 2013

  New Cameras ! 

 

Geagte Wingatepark Inwoner,

 

CCTV Kameras in Wingatepark

Ignoreer asb hierdie indien jy reeds daarop reageer het

 

Jy kan ook jy voorstel maak oor Hoe om misdaad te bekamp.

 

Lees nou verder.

 

Hierdie boodskap staan in verband met CCTV (geslotebaan) kameras wat in Wingatepark aangebring word om misdaad verder te help bekamp.

 

Wees asseblief so vriendelik om jou keuse “VIR” of “TEEN” die projek te gee deur op een van die betrokke skakels onder aan die epos te klik – jy kan ook jou kommentaar byvoeg op die epos wat vertoon gaan word.

 

Die kameras

Drie eksperimentele CCTV kameras is reeds opgerig. – dit vorm deel van `n weier netwerk van nog meer CCTV kameras  in Wingatepark.

 

Die aanvanklike toetse is afgehandel en het bevestig dat dit moontlik sal wees om 'n suksesvolle netwerk van CCTV kameras op strategiese punte in WP op te rig wat dan in RHEV en Brinant se beheerkamers gemoniteer kan word.

 

Inwoners se Privaatheid

Die kameras sal so opgerig word dat geen inwoners se privaatheid daardeur geskend word nie.

 

Wie se eiendom is die kameras

Die kameras bly BRINANT se eiendom. Hulle voorsien, onderhou en vervang die kameras altyd met die nuutste beskikbare modelle.

 

Koste van die kameras

Sodra die kameras suksesvol funksioneer word die dienste van ‘n bykomende RHEV-BRINANT reaksie/patrollie voertuig gestaak en die maandelikse koste wat vir die voertuig betaal word dan maandeliks vir die gebruik van die kameras aangewend.

 

Daar is dus geen addisionele koste vir RHEV se rekening of RHEV se lede tov die kamera projek nie.

 

Geheimhouding

Sou daar enige misbruik wees van die kameras se video materiaal deur BRINANT sal die kameras afgeskakel word en betalings aan BRINANT gestaak word.

 

 

Opsomming

Hierdie projek kan misdaadvoorkoming in Wingatepark tot nuwe hoogtes voer.

 

Jou Mening

 

Klik hier om te stem:

 Jy kan ook jou kommentaar saam stuur.

Wingate Park Resident,

 

CCTV Kameras in Wingate Park

 

Kindly ingore this message if you have responded on it already.

 

You may your add your proposal for another method of fighting crime.


Please read further

 

This message is in connection with the CCTV cameras that are being installed in Wingate Park for crime prevention purposes.

 

At the end of this document you will be asked to voice your opinion “FOR” or “AGAINST” the installation and utilisation of CCTV cameras in the area. You may also add your comments to the email that will be displayed.

 

The cameras

Three CCTV cameras are installed and the initial test results meet all the expectations.

 

The next additional CCTV cameras will be installed at strategic points in Wingate Park.

 

Monitoring of the cameras

All the cameras are monitored from a well-equipped RHEV-BRINANT control room. 

 

Secrecy

The CCTV cameras will be installed in such a manner that they will not intrude on any resident’s privacy. 

 

Whose property will the CCTV cameras be

 

BRINANT-Security provides, installs and maintains the cameras and it remains their property. The camera maintenance plan includes the continued upgrading and replacement of the cameras with the latest models available.

 

The Cost of the CCTV Camera Project

BRINANT-Security purchases the cameras and pays for the installation.

 

No additional costs will be paid by RHEV-Wingate Park or its members for this project.

 

As soon as the cameras are fully functional the additional RHEV-BRINANT patrol vehicle will be withdrawn and the cost that RHEV-Wingate Park currently pays for the vehicle will be used for payment of the cameras.

 

 

Conclusion

The project can be of great benefit in crime prevention in Wingate Park.

 

Opinion pole

 

Click to vote:

 

 

 Please add your opinion. 


Resident's response - Letters 
Photos of the project click here





God Is Good - Come Taste and See: "We Know That in Everything God Works for the Good of Those Who Love Him." Romans 8 by Alti van Zyl

 


Home Invasion by Rudolph Zin

 


Back to home page