Oupa Raspertand se webwerf. | ||
Die webwerf bygewerk op 25 Maart 2011 | E-pos:oupa@raspertand.co.za |
'n Kort nota vir die
lesers van die 21'e eeu. Oupa Raspertand het van die stories in die 20'e eeu
voor die internet beleef en neergeskryf. Daarom is die werbwerf in die
vorige eeu se tegnologie gedoen. Oupa
Raspertand is 'n rooijakkals wat in Afrika woon en reis heelwat deur die
kontinent. Hy pen sy verhale vas vir die jonger geslag wat later deur die lewe
reis. Om te luister na Oupa Raspertand se stem. Klik hier
Nr 0001 - Raspertand kry 'n rekenaar
Nr 0002 - Neef Hardebyt kry die kompie weer aan die gang na die virus aanslag.
Nr 0005 - Die verskillende troppe.
Nr 0007 - Om uit die ding te kom.
Nr 0008 - Raspertand reise in Afrika.
Nr 0009 - Raspertand reise in Afrika - Kwaliteit
Nr 0010 - Raspertand reise in Afrika - Armoede en geluk.
Nr 0011 - Raspertand reise in Afrika - Vurke in die pad.
Nr 0012 - Raspertand reise in Afrika - Spore.
Nr 0013 - Raspertand reise in Afrika - Kies die prooi reg.
Nr 0014 - Raspertand reise in Afrika - Geroepe Jakkalse. Nog nie vrygestel nie.
Nr 0015 - Raspertand reise in Afrika - Vlieg na 'n voortreflike bestemming.
Nr 0016 - Raspertand reise in Afrika - Deur die dood byeengebring. Nog nie vrygestel nie.
-=-
Dalk wil jy iets aanskaf van een van die groot skelms! Moet hom nie as rolmodel gebruik nie!
Daar is ook verskeie ander Jakkals stories hier....
-=-