WINGATE BULLETIN
Oom Gideon Retief, inwoner van Wingatepark het 'n driewielfiets ontwerp en gebou. Dit het 'n petrol engin en 'n rotor om dit aan te dryf.
.